Pille Vir Kersfees


Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink. Pre Verse: D F#min Bm9 Dis snaaks hoe hierdie gebou A Sy arms om my en jou kan toevou G D Bm9 Terwyl die elektriese wolk kombers Kom sweef oor die platberg en A G Ons veilig vashou D Om die brandstigting te aanskou G D Ek soek pille vir Kersfees A Vir my gekerfde senuwees G Niks wat 'n tydjie by die see D A Nie kan genees Bm9 A Maar wie soek pille vir Kersfees? D G Hang af by wie se huis ek gaan wees Bm9 A 'n Prys promosie fenomeen G So baie om voor dankbaar te wees Alomteenwoordig, Jou naasbestaande eis Verdraagsaamheid, Maar tree oorbodig op In hierdie tyd van samesyn Stralejakker, spyseniere, Bacchus en al sy vriende Ek soek pille vir Kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see Nie kan genees Maar wie soek pille vir Kersfees? Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Prys promosie fenomeen So baie om voor dankbaar te wees A As jou tuiste is Bm9 Waar jou hart is G Wat wil dan hier uitbreek Uit my borskas uit Em9 F#min Geneties gelaai om te ontsnap G Die plasma wat spoeg 'n Wemelende massa Te veel skade aangedoen Ek soek pille vir Kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see Nie kan genees Maar wie soek pille vir Kersfees? Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Prys promosie fenomeen So baie om voor dankbaar te wees